Kapenaars gaan ongelukkig 'n plan moet maak om Mariah in lewende lywe te sien, want sy gaan net in Johannesburg optree. Mariah se Suid-Afrikaanse aanhangers kan haar in haar Sweet sweet fanstasy-toer op 1 en 2 Mei 2016 by die Ticketpro Dome in die Goudstad in aksie sien.

Kaartjies is vanaf 09:00 op Donderdag 17 Desember by Big Concerts en Computicket beskikbaar.

As lusmakertjie is hier solank van Mariah se grootste treffers:

We belong together

Fantasy

Hero

Vision of love

Lees ook: Mariah Carey 'hoef niks te doen' vir R4,2 miljoen

Bron: News24