“Eerstens is ek nog jonk, omdat ek my nie aan syfers steur nie . . . ek het al op 17 ophou tel,” het Mariah aan die New Yorkse radiostasie Power 105.1 gesê. “Ek wens almal die beste toe, en as hulle hierdie loopbaan kies, is hulle hopelik suksesvol.” Eina!

Ariana-liefhebbers, hoe voel julle hieroor?