'n Mens kan maar net wonder wat is in Durban se water, want daar in die haaitenk is die jonges deesdae gou reg om saam met die groot visse te swem.

Kyk nou maar vir die 21-jarige Marcell Coetzee, die stormram van die Sharks.

Die jong losvoorspeler het vanjaar, in die eerste seisoen waarin hy gereeld Superrugby speel, die publiek en die kenners laat gons met sy krag en vaart op die aanval.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.