Hulle was uitgeteer,verwaarloos, paniekbevange en al maande lank in vuil hokke vasgekeer terwyl ’n oorlog om hulle woed.

Terwyl mense wêreldwyd die verloop van sake van dag tot dag opTV-skerms kon volg, het die honderde diere in die Tripolidieretuin in Libië geen benul gehad waarom oorverdowende bomme en skote skielik om hulle afgaan nie.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gesels ons met Jeremy en Jacqui Mansfield oor hulle besoek aan Libië en die ongelooflike werk wat hulle daar gedoen het om die diere te red.

Lees meer in die Huisgenoot van 29 September.

Volg Huisgenoot op Twitter.