Die dramaturg PEADAR DE BURCA (36), ’n getroude man met ’n babadogter, het vyf jaar lank onderhoude gevoer met 250 mans wat hul vroue verneuk.

In die Huisgenoot van 27 Julie 2010 vertel hy vir TESSA CUNNINGHAM die geheime wat ontroue mans eerder vir vroue wil wegsteek.

Vertel vir ons in die kommentaarveld hoekom jy dink 'n man ontrou is?

Bespreek vir Skouspel!