[caption id="attachment_120672" align="alignnone" width="600"]Foto ter illustrasie: Pixabay Foto ter illustrasie: Pixabay[/caption]

Die 25-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy hom beseer het toe hy van die tweede verdieping in die winkelsentrum gespring het in ’n poging om weg te kom, het ao. Xoli Mbele gesê.

Lees ook: Tweejarige skiet hom met ma se vuurwapen

Hy het die vrou (18) glo tydens ’n rusie in die salon verskeie kere gesteek. Dit is nie duidelik in watter winkelsentrum die voorval plaasgevind het nie.

Die man en vrou is albei in hospitale opgeneem. Die man is onder polisiebewaking en sal na verwagting binnekort in die Johannesburgse landdroshof verskyn.

Bron: News24

Ander stories op Huisgenoot.com

Ontploffings ruk Brussels-lughawe: Talle beseer, honderde vasgekeer

Selena Gomez se roerende antwoord op Justin Bieber foto van hulle in gelukkiger tye

Twitter is 10 jaar oud! Kyk wat was dié SA bekendes se eerste twiets

Dié hawelose se liefdesverhaal sal jou weer in feëverhale laat glo

Chi Chi kan weer hardloop ná sy gemartel is ‘om haar vleis sag te maak’