Kol. Jay Naicker sê hy is op die toneel oorlede.
Geeneen van die bestuurders het stilgehou om hom te help nie.

"Geeneen van die bestuurders het stilgehou om hom te help nie.

"Die polisie vra mense moet hom help uitken,” het Naicker gesê.

Daar word ondersoek ingestel na ’n saak van strafbare manslag.

Die polisie vra enigiemand wat ’n familielid vermis, moet na vore kom.

News24