Nadat sy vrou hom verneuk het, het sy boonop probeer om die gesin se hond saam te neem.

“Ek en my vrou skei, want sy het my verneuk. Nou probeer sy die hond vat,” het hy op Imgur, geskryf en ’n skermgreep aangeheg van ’n teksboodskapwisseling tussen hulle twee. In dié woordewisseling vra hy haar: “So, is jy gewillig om haar af te staan of moet ek vir haar baklei?” Sy vrou antwoord: “Jy sal vir ’n hond baklei, maar jy sal nie vir ons baklei nie.” Sy antwoord? “Ek sal vir die hond baklei, want die hond sal lojaal bly al gebeur wat ook al.”

Wife and I are getting a divorce because she cheated on me. Now she's trying to take the dog

via GIPHY