’n Man sonder ’n hemp, maar gewapen met ’n hamer, is deur polisielede en noodwerkers in Seattle in die VSA gered.

Hy het op een of ander manier dit reggekry om vas te sit in ’n basketbalring en het aan kop onderstebo aan een been gehang toe noodwerkers hom kry.

Kyk net hoe skop hy teen toe hulle hom probeer red:

Bronne: nbcnews.com, insider.foxnews.com