’n Man is Saterdag tydens ’n donderstorm in deur Green Lake in Seattle, Amerika, deur weerlig getref.

Robb Montejano het buite oor ’n veld gestap en het weerlig gesien, toe besluit hy om die storm met sy kamerafoon op te neem.

Hy het beslis ’n groot verrassing gekry.

Bronne: Buzzfeed, KOMO News