Volgens ER24 is die vrou met ’n noodlottige skietwond in haar maag op die sypaadjie aangetref. 

Die man is dood aangetref ’n bakkie, waar hy in die kop geskiet is.

Albei is op die toneel dood verklaar.

Dit is nog onduidelik wat tot die voorval gelei het maar polisie is tans besig met ’n ondersoek.

Hou Huisgenoot dop vir die jongste verwikkelinge.