Sy lyk is Woensdagoggend deur die polisie gevind.

Die man het na bewering in die boom sit en drink toe hy gly en gesig eerste op die heining val. Daar was glo die vorige aand ’n partytjie in die huis.

Bronne: Yahoo News, latimes.com