.

“Gelukkig het hy al begin aantrek,” is ’n woordvoerder van die plaaslike brandweer aangehaal.

Voor hy kon loop het die vrou se man van ’n sakereis teruggekeer. Die vrou het haar minnaar toe oorreed om by die venster uit te klouter.

Hy het tussen twee lugversorgingseenhede gestaan tot die volgende oggend toe die niksvermoedende man werk toe is.

Die brandweer is ontbied en die man is na veiligheid gebring.

Eers het die man beweer hy kan nie onthou hoe hy op die balkonlysie beland het nie, maar die vrou het later aan die polisie erken sy het ’n verhouding met hom.

Bronne: YouTube.com, elitedaily.com