’n 31-jarige Chinese ingenieur het vir homself ’n vrou gebou ná vele teleurstellings.

[caption id="attachment_173753" align="alignnone" width="600"]Foto: Facebook Foto: Facebook[/caption]

Yingying weeg 30 kilogram en kan selfs praat en karakters identifiseer.

Alhoewel hy baie tyd spandeer het om vir Yingying te bou, is hul huwelik ongelukkig nie wettig nie.

Die vroutjie kan egter nie loop nie en sodoende ook nie skoon maak nie. Die ingenieur beplan egter om sy wederhelfte met die jare, soos hul huwelik groei, te verbeter.

Selfs sy vriende en ma het sy verband met die robotvrou ondersteun en hul huwelik seremonie bygewoon!

Alhoewel nie almal hieraan gewoond is nie, sê kenners dat dit al hoe meer gewild sal word in die toekoms.

Bronne: Facebook, The Guardian, Mail Online, Scmp.com.