’n Man in Pennsilvanië in die VSA is gekiek terwyl hy op sy perd deur die McDonalds-deurry gery het en sy bestelling geplaas het.

Die res van die mense in die ry kon nie hul oë glo nie en het verwoed foto’s op sosiale media gedeel.

Glo jy ons nie? Kyk net hier: