"Ek het vir William gese^: As jy iemand kry wat jy liefhet, moet jy daaraan vasklou en dit oppas. As jy gelukkig genoeg is om iemand te kry wat jou liefhet, moet jy dit beskerm.”

Dit was die woorde van wyle prinses Diana en noudat haar geliefde eersteling so ’n gelukkige lewe saam met sy “iemand” lei, glimlag sy seker op hom neer. Prins William se vrou, Kate, is waarskynlik die beste ding wat met die koningsgesin gebeur het sedert Diana die we^reld se harte gesteel het.

Lees Nicola Whitfield se artikel in Huisgenoot 20 Junie 2013