Hy het sy vrou, Graça, en sy kinders eenkeer in Londen vir middagete saamgebring en ek het die ergste verwag.

Ons eerste maaltyd is voorgesit. En die tweede. Toe kom die na-gereg. Ons was al besig met ons koffie en ek het begin dink ek gaan daarmee wegkom.

Toe draai Madiba na my toe en sê: “Ek het verlede week saam met Bill Gates middagete geëet en hy het my $50 miljoen gegee.”

Dit was ’n baie duur middagete!

- RICHARD BRANSON - BRITSE SAKEMAGNAAT

’n Uittreksel uit The Authorised Portrait © 2012 Nelson R. Mandela (Wild Dog Press in samewerking met PQ Blackwell, R480 by kalahari.com).