cyril

Alles wat hy gedoen het, was nie vir selfverryking en glorie nie. Dit was omdat hy opreg daarmee gemoeid was dat ons land se mense ’n beter lewe moet hê.

Madiba het ’n baie eenvoudige lewe gelei: Sy huis en amper al sy besittings is eenvoudig, soos ’n lap wat volgens sy behoeftes uitgesny is.

Hy kon die rykste man in die land gewees het, maar hy het ’n eenvoudige lewe gelei en wou hê ander mense moet ook so ’n lewe hê. Dit was sy hoofdoelwit. Dit is wat hom gelukkig maak – dit en sy kleinkinders. Hy het ’n goeie lewe gelei.

- CYRIL RAMAPHOSA - POLITIEKE AKTIVIS/ADJUNKPRESIDENT VAN DIE ANC

’n Uittreksel uit The Authorised Portrait © 2012 Nelson R. Mandela (Wild Dog Press in samewerking met PQ Blackwell, R480 by kalahari.com).