Slakrolletjies

slug rolls copy pic

  • Mini-rolletjies or rolletjies
  • Botter or margarien
  • Kaassmeer
  • Tamaties

Gebruik gewone rolletjies wat jy middeldeur sny as jy nie die mini-rolletjies in die hande kry nie. Maak diagonale snitte in die rolletjie (moet dit nie deursny nie). Smeer liggies met die botter of margarien, kaassmeer of roomkaas, en vul met dun snye tamatie en kaas. Sit gewone roomkaas in ’n spuitsak en maak oë en ’n mond.

  • Klik hier vir nog heerlike Checkers-resepte.

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.