Murgpampoentjie-sop

  • Genoeg vir 4-6 mense
  • Voorbereidingstyd: 5 min.
  • Gaarmaaktyd: 15 min.

Jy benodig:

  • 500g murgpampoentjes, gesny
  • 750ml hoenderaftreksel
  • 250g roomkaas
  • Sout en peper

Maak so:

  1. Prut die murgpampoentjies in die hoenderaftreksel vir sowat 10 to 15 minute tot sag
  2. Gebruik ‘n voedselfverwerker en maak die mengsel fyn
  3. Voeg roomkaas by, sout en peper by.
  4. Bedien warm of koud met ‘n lekker brood.

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.