Wie sê dis net die manne wat selfdoenprojekte kan aanpak? Hierdie video van Checkers wys jou presies hoe om ’n goedkoop maar pragtige fleslamp vir elke vertrek in die huis te maak.

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.