Soek jy goedkoop en maklike maniere om jou kind se kamer (of die res van jou huis) te versier? Checkers  kan jou help met hierdie stap-vir-stap-video wat jou wys hoe om ’n pragtige spieëlraam met ysie-stokkies te maak.

Kyk die video hier en gee jou verbeelding vlerke:

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.