Wie sal ooit daardie dag in Februarie 1990 vergeet toe oudpres. Nelson Mandela by die Victor Verster-gevangenis uitstap?

Met sy regterhand omhoog bo sy kop, in ’n vuis gebal – dit was inderdaad ’n lang pad na vryheid.

Vanjaar, 21 jaar later, vier ons dié merkwaardige gebeurtenis en die demokrasie wat dit ingelui het met ’n padwedloop oor 27 km – vir die 27 jaar wat Madiba toegesluit was – en ’n pretdraf oor 10 km by die gevangenis.

Vir die fikses is daar meer as R50 000 se pryse op die spel! Daar gaan ook ’n prettige plaasmark vir die kooplustiges

wees. Kom draf en kuier saam in Madiba se spore!

Opskud! Inskrywings sluit op 31 Januarie!

Bespreek vir Skouspel!

KLIEK HIER of kry die volledige inligting in Huisgenoot, 20 Januarie.