Die sanger van die treffer Happy het pas die musiekvideo bekendgestel vir sy jongste enkelsnit, Come Get It Bae. Miley Cyrus was ook betrokke by die vervaardiging daarvan, en in die video vertolk Pharrell ’n fotograaf wat meisies afneem terwyl hulle witwarm danspassies uitvoer.

Ons kan jou wed jy gaan ook hierdie danspassies wil bemeester – gaan oefen solank voor die spieël.

- Lara Atson