Vir 13 jaar het ons hulle hartseer, blydskap en tragedie gedeel tydens hulle glorieryke bestaan op Southfork Ranch.

Nou is hulle terug.

Volgens die Mail Online beplan die Ewings om terug te keer na ons kassies en sal heelwat van die oorspronklike rolverdeling weer te siene wees.

Om dinge darem interessant te hou sal die aantreklike Jesse Metcalfe and Josh Henderson(Foto links) ingespan word om stomende kykgenot in die nuutste Dallas te verseker.

Ons weet nie van julle nie, maar ons kan skaars wag om die Ewings terug te verwelkom.

Volg Huisgenoot op Twitter.