In 'n wonderwerk het ’n jong ma haar baba gevang net voordat sy in die toilet kon val, berig Netwerk24.

Therisa Herholdt (23) van Springs het glo gedink sy het ’n nood en is toilet toe.

Die baba het skielik uitgeglip en Therisa het haar net betyds gevang.

Sy sou Donderdag 9?Julie ’n keisersneë kry omdat die baba in ’n brugposisie gelê het en die naelstring na aan haar nek was.

LEES MEER HIER

Ook op Netwerk24

Ambulans daag ure ná trekker-ongeluk op; jong man sterf

Puk-student sterf tragies: ‘Tyd bring genesing’