Alya Ghaglar (31) van Antalya in Turkye het beslis ’n unieke manier waarop sy die driejarige Stefani aantrek. En dit gaan aan die einde van die dag alles oor perspektief.

Want sien, daar’s geen manier waarop sy regtig haar oulike kleinding weklikwaar met ’n stroopsoet en taai waatlemoen-rokkie gaan laat poseer nie. Sy maak net baie slim gebruik van haar kreatiewe idees en ’n kamera.

Alya span enigiets in - van vrugte tot blomme en selfs ’n roomyshorinkie. En Stefani is ’n baie gewillige en oulike model wat lyk of sy elke oomblik ten volle geniet.


Ek wil hê mense moet altyd onthou dis die klein dingetjies wat gelukkige oomblikke skep.

Alya se eie droom was om eendag ’n modeontwerper te word, maar die lewe het ander planne met haar gehad en sy is deesdae ’n professionele skilder.

Sy beskryf elke fotosessie met Stefani as absolute plesier.

“Sy sal spontaan ’n houding inslaan. Al wat ek hoef te doen, is om die kamera se sluiter te druk.”

“Ek wil hê mense moet altyd onthou dis die klein dingetjies wat gelukkige oomblikke skep,” sê die trotse ma.

Die oomblik toe die idee posgevat het

Colorful summer print?? #funnystefani

A post shared by It's all about Stefani?? (@seasunstefani) on

Think pink??#funnystefani

A post shared by It's all about Stefani?? (@seasunstefani) on

Mood: laugh until we cry ?? #funnystefani

A post shared by It's all about Stefani?? (@seasunstefani) on

Melon mood?? #funnystefani

A post shared by It's all about Stefani?? (@seasunstefani) on

Dream big?? #ballerina #goodmorning

A post shared by It's all about Stefani?? (@seasunstefani) on

Ice cream mood?? #funnystefani

A post shared by It's all about Stefani?? (@seasunstefani) on

Weekend mood ?? #bestdressed #funnystefani

A post shared by It's all about Stefani?? (@seasunstefani) on

Best friends forever?? #bff #selfietime

A post shared by It's all about Stefani?? (@seasunstefani) on

Bronne: thisisinsider.com, boredpanda.com, huffingtonpost.com, instagram