Verlede jaar op 14 Februarie was ma Maria Williams en haar dogter Sophie, in ’n motorongeluk.

Die ongeluk was twee weke voordat Sophie geboorte sou skenk aan haar tweede kind. Sophie en die ongebore kind is in die ongeluk oorlede.

Maria het ’n tatoeermerk van rose op haar gewrig gekry, haar oudste seun Shane, 18, het drama-maskers gekry en haar ander seun Skyle, 15 het ’n kruis met ’n engel en ’n rooi roos gekry.

Bronne: Daily Mirror, southwales-eveningpost.co.uk