blou lig polisie

’n Betroubare bron het bevestig dat ondersoek ingestel is nadat haar kollegas agterdogtig geraak het omdat sy nie by die skool opgedaag het nie.

Die polisie wou nie oor die saak uitwei nie omdat die ondersoek tans in ’n sensitiewe stadium is. Die nadoodse ondersoek sal na verwagting eers teen Vrydagoggend (24 Maart) afgehandel wees.

Sersant Mamello Mokhuoane het gesê dat die polisie se provinsiale kantoor later ’n mediaverklaring sal uitreik.