Ons kan nie genoeg kry van die Ierse rockers se nuwe snit, Superheroes, nie. Die liedjie sal op hul nuwe album, No Sound Without Silence, verskyn en in September beskikbaar wees.

http://www.youtube.com/watch?v=0y7ygEDRpSo

-          Lara Atson