Romanz is nie net ’n musiekgroep of ’n talentvolle vierstuks nie; hulle is ’n fenomeen.

Hul eerste album, My Hele Hart, het binne nege maande platinumstatus behaal met die verkope van meer as 40 000 eksemplare, en hul tweede album, Bly Getrou, sal net so suksesvol wees.

BenBly Getrou aan Jou Liefde, As Jy Verdwaal en Ek Weet Dit Nou, is daar unieke verwerkings van onder meer die geestelikewens lieflike nuwe liedjies soos e lied Genade Onbeskryflik Groot, die Volkslied, Anneli van Rooyen se Neem My op Vlerke en Robbie Williams se Angels. Dis gesofistikeerde klanke vir die musiekliefhebber met goeie smaak.

Teken in op Huisgenoot

Kry nog musieknuus in Huisgenoot van 21 Desember.

Is jy 'n Romanz-aanhanger? Vertel ons wat jy van hierdie groep dink in die kommentaarveld hieronder.

Op die internet

- www.romanz.co.za