Wel, maak reg vir nog lekkerte – die 20-jarige ster het onlangs haar splinternuwe liedjie, Lips Are Moving, bekendgestel. Dit klink nes haar deurbraaktreffer en gaan waarskynlik net so gewild wees!