Dis eindelik hier. Eminem (41) het pas sy nuwe liedjieGuts over Fear saam met die 38-jarige Chandelier-sangeres Sia uitgereik, en wees vir seker, dit tref al die regte note.

Die liedjie speel ook in die lokprent vir Denzel Washington se fliek The Equalizer, maar nou kan jy eindelik die volledige snit hoor.

-      Lara Atson