Die liedjie was vier weke die snit wat die meeste oor Suid-Afrikaanse radiostasies gespeel is en was boaan talle plaaslike treffersparades.

Die musiekvideo is oor twee dae geskiet in die Kaap, waar Beatenberg woon, en daarin reis die ouens en DJ Clock deur die Moederstad terwyl hulle almal oor dieselfde meisie droom.

http://www.youtube.com/watch?v=FavE84Mmc7s