Praat van ’n tranetrekker! Die X Factor USA-wenners Alex & Sierra se nuwe liedjie Bumper vergelyk ’n gebreekte hart met motors wat teenmekaar bots. Is jy ’n bietjie verward? Toemaar, alles sal meer sin maak sodra jy na die paartjie se emosionele ballade luister. Doen dit nou:

-      Lara Atson