7de Laan het die afgelope tyd 'n gedaanteverwisseling ondergaan met 'n nuwe voorkoms en stel.

Maandagaand is die nuwe kenwysie die eerste keer gehoor. ?Dit is deur Joe Niemand gekomponeer.

Hier is gisteraand se episode - die temalied begin op 01:15 in die video speel:

Lees in die nuwe Huisgenoot - uitgawe van 25 Junie 2015 - meer oor 7de Laan se nuwe baadjie.