Die gemis is onmiskenbaar en die heimwee is daar na ’n pa wat sy dogters se held was.

Hy was Erich Heine (42), al Suid-Afrikaner wat twee jaar gelede op die rampvlug van Air France van Rio de Janeiro onderweg na Parys was en saam met 227 ander gesterf het.

Die oorskot van 75 slagoffers is onlangs gevind en DNS-toetse word nou gedoen om vas te stel of hy een van hulle was. In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gesels ons met Erich se sy weduwee, Alet (39) oor die nuus.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.