Die pragtige Pretty Little Liar-ster Lucy Hale se karakter kan dalk geheime bewaar, maar sy kan beslis nie! Sy het onlangs verklap dat sy ’n ogie op ’n mede-PPL-sterre het.

"Ek was dolverlief op een van my kollegas; dis nie wie jy dink dit is nie,” het Lucy gesê.

Hoewel sy niks anders verklap nie, het sy erken haar liedjie, Lie A Little Beter, gaan oor hom.

Aangesien sy gesê het dis iemand wat ons nie sou verwag nie, neem ons maar aan dis nie Ian Harding wat Ezra speel nie. Wie dink julle is dit?

-          Janine Nel