In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gesels Danél Blaauw met die vermoorde Louise de Waal se ma oor die dood van haar spogkind.

Bespreek vir Skouspel!

Die 52-jarige Shireen deel Louise se modelfoto’s met ons en praat oor die dag toe haar dogter enkele honderde meters van haar huis in Bergbron ontvoer is.

Die verkoolde lyk van die 16-jarige is ’n paar uur later onder ’n bos op ’n plaas naby Krugersdorp gevind.

Ons besoek die plek waar die nagmerrie begin het en wys ook waar Louise haar laaste ure spandeer het.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.