Loui Fish vertel van die oomblik dat sy besef het haar huwelik is finaal verby en van haar nuwe ‘plekkie’ waar sy haarself weer kan vind.

Dit was die tweede aand nadat sy haar huwelikshuis verlaat en by haar nuwe plekkie ingetrek het.

Die glansvrou en TV-aanbieder was aan die gordyne ophang toe sy skielik besef: Alles is verby; dit is die einde van ’n hoofstuk.

En toe loop die trane.

In die nuutste uitgawe gesels Loui met ons oor haar toekoms en wys sy ons haar pragtige huis. Maak seker jy kry die nuwe Huisgenoot om die foto’s te sien.

Volg Huisgenoot op Twitter.