Deur dik en dun, die bitterheid van ’n egskeiding en opspraakwekkende onthullings oor hul huwelik in haar outobiografie

het Mark en Loui Fish goeie vriende gebly.

Maar vandag draai die oudsokkerspeler nie doekies om toe hy oor sy eksvrou en haar stormagtige lewe saam met haar Poolse kêrel praat nie.

“Sy meng met onsmaaklike karakters,” sê Mark reguit.

Hy vertel hul tienerseun en sy jonger broer woon deesdae pal by hom.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.