Die 15-jarige het onlangs haar weergawe van A Great Big World en Christina Aguilera se snit Say Something op SoundCloud gelaai. Hoe vergelyk sy met haar bekende sussie?

Besluit self: http://www.youtube.com/watch?v=M3DHMFa25B0