Dit was die die 17-jarige se eerste keer by die vertoning en sy was vir vier kategorieë benoem – Album van die Jaar, Liedjie van die Jaar, Beste Pop Solo-optrede vir Royals en Beste Pop Vokale Album vir Pure Herione.

Ander kunstenaars wat ook te sien is, sluit in Taylor Swift, Katy Perry, Metallica, Pharrell Williams, Robin Thicke, Blake Shelton, Pink en Nate Ruess, Kendrick Lamar met Imagine Dragons, en Stevie Wonder met Daft Punk.

LL Cool J gaan weer die Grammys aanbied.

Kyk vanaand die 2014 Grammy Awards om 20:30 op Channel O (DSTV).