Die goue standbeelde van naakte Griekse vroue gee jou ’n skalkse leidraad oor wat jy agter die swaar houtdeure van die klub in Rivonia, Johannesburg, kan verwag.

Dit is als deel van die sensuele ryk van van wyle Lolly Jackson, Suid-Afrika se eerste ontkleeklub-entrepreneur.

Lolly is in Mei verlede jaar doodgeskiet, maar daar is ’n nuwe heerser op die vleistroon van Teazers.

Die 32-jarige Demi Jackson is ’n voormalige ontkleedanseres wat met haar baas getrou het.

Sy is Lolly se weduwee en sy is slaggereed om haar man se werk voort te sit.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.