Die lokprent vir die fliekweergawe van die gewilde 1980's TV-reeks Ballade vir 'n Enkeling is vrygstel.

Die hoofrolle word deur Armand Aucamp, Donnalee Roberts, Rolanda Marais en Jacques Bessenger vertolk.

Die fliek handel oor die skrywer Jacques Rynhard (Armand Aucamp) wat in die niet verdwyn.

’n Tydskrifjoernalis, Carina Human (Donnalee Roberts), wil dan agter die kap van die byl kom en maak só ‘n verassende, maar tragiese, ontdekking.

ballade1