Locnville, die Kaapse musiekduo wat uit dieBrian en Andrew Chaplin bestaan, se nuwe musiekvideo is pas vrygestel.

Hulle is die identiese tweeling agter die album The Sun In My Pocket, en het onlangs 'n kontrak met Sony Music International gesluit.

Hul debuutalbum word binnekort vrygestel.

Op Facebook: Locnville-blad

Artikel: Locnville oppad na wêreldroem

Kyk na die video.