Die skoknuus is deur die Kruger Nasionale Park op Twitter bevestig.

Die name van die slagoffers is nog nie bekend gemaak nie. Die vermoede bestaan wel dat 'n romantiese verhouding tussen die twee wat doodgeskiet is, aanleiding tot die skietvoorval gegee het.