Ná ’n paar weke van naelsbyt en opwinding kan ons die vierde Liedjieskryfkompetisie se talentvolle finaliste se musiekvideo's aan julle bekendstel.

Van die inskrywings was so goed dat party skywers meer as een liedjie in die top-10 het. Dit wil mos gedoen wees! Stem nou vir jou gunsteling.

Kyk hier na die top-tien se musiekvideo's en deel die skakel met jou vriende op Facebook en Twitter.