Jy kan nou stem vir jou gunsteling in die vierde Liedjieskryfkompetisie.

Van die inskrywings was so goed dat party skywers meer as een liedjie in die top-10 het. Die video's is op ons Facebookblad en op YouTube.

Onderaan die video's verskyn die inligting oor hoe om te stem.

Jy kan die video's hier kyk:

YouTube: KLIK HIER

Facebook: KLIK HIER

Of, kyk dit hier onder.