Ons het lesers Woensdag, 27 Januarie 2016, op Facebook gevra om foto’s van hul troeteldiere met ons te deel.

Die enigste vereiste was dat die foto hul gunsteling-speelding moes insluit, soos Coco met haar geliefde pienk fopspeen.

Lees ook: Troeteldier + bed = vas slaap

Baie dankie aan almal wat so wonderlik reageer het. Ons deel graag ’n paar van die foto’s met julle.

[post-slider]